الصفحة الرئيسية > Term: Fonetiek
Fonetiek
Ook fonetika: die tak van die taalwetenskap wat hom besighou met die klanke van 'n taal, veral met die studie van hulle vorming deur die spraakorgane en bevatting deur die oor, hulle kenmerke, soos lengte, hoogte, klemtoon, klankrykheid, hulle wysiging deur aangrensende klanke en hulle verhouding tot ander taalaspekte soos spelling, uitspraak en ritme; ook, die praktiese toepassing van hierdie wetenskap in verband met die verstaan en praat van tale.
- قسم من أقسام الكلام: noun
- المجال / النطاق: تعليم
- الفئة: التدريس
- Company: Teachnology
0
المنشئ
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)